RH
Rolande H
1 reviews | Active since Sept 2011
17 Oct 2022, 14:06
Good Service
Nedbank Wellington se personeel het my regtig verbaas, spesifiek Margo Smith, sy het uit haar pad uit gegaan om my te help en aan my te verduidelik watter opsies daar almal is en wat die beste is. Ek is seker ek het al haar tyd in be**** gelê maar sy was baie geduldig en professioneel en dit was lekker om saam haar te werk. Goeie werk Margo en die ander dame wie se naam ek nie gekry het nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)