CB
Catheretha B
1 reviews | Active since Jun 2022
05 Jun 2023, 21:03
Geen rekening by Nedbank
Ek ontvang die volgende SMS op Vrydag, 2 Junie 2023: We have received an application for a Nedbank account with your ID number. If you did not apply or we have the wrong contact number for this message, please contact Nedbank's ***** department on *** Ek s***el die nommer en ontvang verwysings nommer ***9 maar moet ook gesertifiseerde afskrif van my id en adres stuur na die bostaande epos adres. Dit is mos nou gekkigheid! Is die rekening geblokkeer? Ek het geen rekening by Nedbank Ek stuur ʼn epos met navrae en julle antwoord: Kindly note that your matter was referred for further investigation.
Nou hoor ek verder niks?????
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)CB
Catheretha B's updateReviewer Update
06 Jun 2023, 20:24Wees versigtig. Nedbank lewer GEEN diens.
CB
Catheretha B's update06 Jun 2023, 20:24
Reviewer Update
Wees versigtig. Nedbank lewer GEEN diens.
