MH
Marcelle H

1 reviews | Active since May 2018

16 Apr 2020, 12:19

***** banke nie wil help

Ek is op 5 April op messenger ge****ak dat ek R500,000 gewen het vir Facebook lottery. Deur vriendin wat my genader het. Op daardie stadium het ek nie behul gehad dat haar Facebook gehack is nie.

My vriendin het die link gestuur vir my Maria vd Meer. Sy het R3000 gesoek wat ek in betaal het deur my Capitec app cash to cash Maandag het sy gese dat die geld gehou word by die Capetown Economy Commission Charges (CTECC) vir R15000 ek het gese ek het dit nie. Nadat sy later gese het sy kom terug dat hulle net alles net deur gaan dalk kan hulle my help. Ek was in vervoering maar sy speel so met jou gevoel dat jy nie omgee nie toe kom sy terug. 6de April dat ek nog R5000 moet betaal maar na FNB bank ek het die besonderhede en die volgende oggend 11:30 sal die R500,000 afgelewer word by my huis. Die 7de April kom sy terug hulle aanvaar dit nie word terug gehou sy soek meer geld. Ek het toe vir my vriendin op whatsapp boodskap gestuur om te hoor hoe sy all die geld in die hande gekry. Wat sy my vertel haar Facebook is gehack toe kry ek koue voete ek is dadelik SAPS toe saak gaan oop maak. Ek het toe email gestuur vir *** om asseblief my te help. Gister kom hulle terug dat FNB nie kan help daar is klousule op hulle polisse (Section 205 Subpoena which served by die SAPS.

Ek voel net ek nie geweet en nou is dit my skuld ja dit is maar ek was ongelukkig die ene wat geval het vir dit.

Asseblief help my want dit met my gebeur wie weet of dit dalk met iemand anders gebeur het. Ek gaan dit nie daar los ek soek my geld terug. Tog moet die banke mens help met sulke goed

Ek het all die bewyse

0
Replies (0)