1 reviews | Active since May 2016
Ek vra asb hulp, die is nie `n complaint nie
<p>Ek het `n Nedbank lening, wat agter is ja. Die rede vir dit is, die tyd to ek met kraam verlof gegaan het, was ek nie bewus laat ek slegs 50% van my salaris sou kry nie. Saam my salaris en UIF was dit nie genoeg om volle paaiemente te betaal nie, dus het ek agter geraak met die betaal van die lening. Vandag kom vra ek hulp en of NEdbank my nie asb met `n consolidation lening kan help om als saam te betaal en dus net die een paaiement kan he nie. Dan is als op datum en ek betaal julle slegs die consolidation lening se paaiement. Asb Nedbank ek vra vir hulp vandag, die nedbank persoonlike leninge wat teen my naam le is die enigste ding wat maak laat ek wys as `n swak betaler. Ek is nie `n swak betaler nie, dis weens onvoorsiene omstandighede laat die fout ingekom het. Asb as julle dit kan oorweeg en met `n voortel na my toe kan kom sal ek regtig baie teverde wees. Ek vra julle vandag omdat ek weet julle help julle kliente. Ek is jonk en wil nog baie goed doen soos huis koop en ens ens, maar as ek nie plan maak met die agterstallige goedjies van my nie gaan ek nooit voorentoe kan gaan nie. Asb as julle dit oor julle hart kan kry om my te kan help sal ek dit regtig baie wardeer. Baie dankie vir julle tyd. Die is nie `n complaint nie dis regtig `n groot behoefte wat ek baie graag wil vul en afhandel en my naam skoon kry.</p> <p> </p> <p>Dankie</p>
Dear Eliz-Marie,
We at Nedbank strive to make things happen. A resolution manager will contact you shortly.
Kindest Regards,
Client Experience Team
Dear Eliz-Marie,
We at Nedbank strive to make things happen. A resolution manager will contact you shortly.
Kindest Regards,
Client Experience Team
