1 reviews | Active since Apr 2011
dispute on credit card
<p>Ek het die 29/01 /16 vir nedbank gebel vir my card wat onwettig gebruik is .Hulle het virmy n dispute vorm gestuur .Ek het dit ingevul en die 17/02/16 deur gestuur nanedbank toe by die volgende email adress *** het die tydverloop en ek het toe al weer daarvan vergeet,So bel ek toe na april en vind uit hoe ver is my dispute saak.Hulle se toe hulle het dit nie gekry nie.So ek email dit toe weer na hulle toe.</p> <p>Nou weer na n maand verder kom hulle terug en se dat die time frames for this query have been exceede.Hoe kan die tyd exceede.As hulle hulle werk gedoen het en die papiere al die 17/02/16 verwerk het dan was die time frame nie oorskry nie.Hulle maak net wat hulle wil want hulle dink hulle is altyd reg Nee ons as kliente kan ook reg wees.</p> <p>Ek hoop u sal die probleem kan oplos.</p> <p>Die reference nommers is *** ******2</p>
Dear Marieta,
We note your frustration with the fact that your complaint has still not been resolved. We at Nedbank strive to make great banking happen for our clients. One of our resolution managers will contact you shortly to help resolve your complaint.
Kind regards
Client Experience Team