PW
Perle-Ann Wagner

1 reviews | Active since Aug 2017

22 Aug 2017, 00:48

Disgusted Ek soek my geld!!!

8 August 2017 het Ek n deposit gedoen In een van my rekeninge. Ek het R1000 deposit en die ATM het my toe n pending slip uitgeskop en Nie die usual slip wat Ek altyd kry wanneer Ek deposit doen Nie. Wat aandui die amount wat Ek deposit het Nie. Ek het in bank toe gegaan en 2persone inkennis gestel. Die Mnr by die information desk asook die dame by die teller. Hulle se dat dit soms dit doen en die geld Gaan eers die next dag visible wees en wys in my rekening. Dieselfde moment het Ek weer R200 in dieselfde rekening betaal by die dame. Omdat die ATM Nie extra cash options gevra het Nie en die ATM het n weird geluid gemaak,toe se Ek nog vir die Mnr dalk is die ATM vol hy lag toe en se nee dit is nie vol nie dit was gister leeg gemaak, Hulle dra kennis van die weird geluid maar doen niks nie . Die next dag was n vakansie dag. Vrouedag en ekt geweet dat dit nie Gaan wys Nie. Ek het Na dit nie weer kaans gekry om bank toe te Gaan Nie omdat Ek 2weke straight gewerk het sonder n afdag!!! Omdat Ek n Senior Restaurant Manager is!!!! Wanneer Ek Gaan werk is die bank toe. Wanneer Ek van die werk af kom is die bank ook toe. Ek het toe op my profile gekyk wys die geld al en nogsteeds wys dit Nie. Ek het Petrol in my kar gegooi kaart geswipe en dit se by die garage insufficient funds!!! Nadat Ek weet R1200 Moet available wees in die rekening. Vandag besluit Ek om bank toe te Gaan want Ek benodig my geld, Ekt daar gekom en gesit en gewag,na die lank gewag wat lately gebeur by Nedbank word my ticket geroep. Die Dame het my assist terwyl sy haar Liquorice sweets geniet en metmy praat met n mond vol sweets! Syt my assist terwyl sy haar kollegas chommie chommie chommie heeltyd. Chommie passme this, chommie pass that. Chommie I'm confused now!!!!! Sy Bel in vir assistance met die foon op speaker en die Hele bank Moet hoor hoekom ek daar is. Haar diens is pathetic!!! Ek ken haar nie. Sy lyk na n new face want almal in Nedbank ken my want Ek is n regular customer!!! My bussines hardloop deur Nedban**** I'm a registered business owner by Nedbank en Ek kry vandag die ****ty attitude en diens Madam who ever sy is!!!! Dit is unacceptable!!!! Sy kon my nie assist Nie. Syt my Nie eers gegroet nie. Ek moes haar se. Good afternoon how are you!!!! Nadat sy foon neersit was haar woorde aanmy: I'll let you know thank you Bye. And I'm like Huh?!?! How do you mean,am I done?! What about my money and she's like... It'll take 7-14 days I'll give you a call. Ek was erg kwaad want HTF kan jy niks daaraan doen Nie. Ek soek my geld punt en Ek soek dit dadelik watse 7-14 days!!!!!!!! Dis my hard earned money!!!!!!!!!!! Nedbank consultants ken my!!! En nog nooit het Ek Sulke ### diens gekry soos vandag Nie. Mense soos sy gee die branch n bad name. Nou Moet Ek Nedbank review instead of Nobesuthu!!!! Sy Gaan wragtig vir my se dit baat Nie Ek vat haar naam nie,dit gaan Nie help Nie. Haar naam kan niks doen Nie. Syt nie eers vmy n reference number gegee nie nadat Ek haar gevra het daarvoor!?! Ek soek my geld!!!!!

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply22 Aug 2017, 09:40
Official

Dear Perle-Ann

Thank you for raising your concerns with us. We at Nedbank strive to make great banking happen for our clients and we will ensure that our best attempts are utilized in order to resolve your complaint as timeously as possible. However in order for us to be able to achieve our objective the following information is required:

Your identity number
Your account number

Alternatively you may email the required information to email: ***

Kind regards

Client Experience Team