TM
Tania Möller
1 reviews | Active since Jan 2022
03 Jan 2022, 07:20
Diens is sleg van Nedbank.
Nedbank is die slegste Bank ooit. Ek wil al my rekeninge toe maak by hulle. Ek het n groot fout gemaak om ooit n rekening by hulle oop te maak. Jy kan nou by 5 winkels swipe of bv geld trek dan wys dit nie dadelik nie, dit reflect nie. As geld inbetaal word kry ek ook eers oggend ure die sms na n dag of 2. Ek moet heeltyd n staat trek om te kyk waar ek laaste gekoop het. Debietorders reflect ook nie dadelik nie so dan dink ek dis nie af nie, dis nie betaal nie. Hoekom is dit net Nedbank? Ander banke kan jy nou iewers swipe of geld trek en as jy ingaan op die App wys dit dadelik.Nedbank trek net hulle skouers op!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)