RK
Ronè Knell

1 reviews | Active since Mar 2019

09 Mar 2019, 22:34

BLY WEG VAN NEDBANK NORTHPARK... SWAKSTE KLIENTE DIENS OOIT!!!

Dit is by verre die SWAKSTE Ban**** 3 keer n persoonlike lending af getrek in 9 dae?????? Skuif van een bank na Nedbank toe, GROOTSTE fout ooit!!!! Eers is ons 5 keer bank toe om die selfde dokumentasie oor en oor te vat! Gesukkel om op Internet banking in te gaan... Omdat die persoon wat ons gehelp het ons afgerammel het en net van ons wou ontslae raak.... Ons het n tjek rekening wat n spaar rekening gekoppel is.. DUURSTE spaar rekening... R18. 02 per debit order!!!! BLY WEG VAN NEDBANK NORTHPARK MALL PRETORIA NOORD!!!! SWAKSTE DIENS WAT EK NOG OOIT BELEEF HET!!!!! Ek sal soos 'n wurm terug kruip na die bank waar ek al 4 ons rekeninge toe gemaak het..... NEDBANK se diens is pateties en laat mens voel hulle doen jou n helse guns om jou te help jou geld daar te ban****! SWAK SWAK SWA****!!!!!!

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply10 Mar 2019, 16:28
Official
Dear Rone 

Your concerns have been noted and a Resolution Manager will contact you within business hours to assist.

Regards
Client Service Support