AK
Alet K
1 reviews | Active since Dec 2016
09 Jul 2020, 21:46
Bejaarde sê drie ure wag in ry
Ek het vandag vir drie ure in die tou gestaan met my bejaarde tante van 74 om by Nedbank Quagga Centre Pretoria Wes tak in te gaan. Hoe is dit moontlik dat so iets toegelaat word?
Sy was toetaal uitgeput en haar rug geweldig seer asgevolg van die lang staan.
Dit is die swakste tak wat ek nog ooit besoek het. Wat het ons banksake in elke geval met die deurwag uit te waai?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)