1 reviews | Active since Jan 2018
Bank of the year 2015
Geagte Nedbank CEO,Mnr. Mike Brown. Ons het al die datums en tye hier is nie spasie vir als nie. Ons probeer nou meer as twee jaar om met u te praat. ..so 2jaar gelede het Nedbank (dalk was dit u) in Sake Rapport genoem dat Nedbank wil baie graag SuidAfrika se nr 1 motorfinansierder word. Hoeber Nedbank gekom het weet ons nie..dit bring ons by die volgende..hoe ver sal Nedbank gaan om dit te bereik..? Of teen watter prys? .. daar is bedrog betrokke by die manier hoe Nedbank voertuie terug neem en dan weer op Nedbank veilings verkoop..maak nie saak hoe klein die misdryf is nie..ek het dit aan n Nedbank takbestuurder uitgewys.."hy sê dit sal nooit weer gebeur" maar ons bakkie sit nog met die R30kse skade. Die ander ding is nou gaan daai voertuig weer terug op die vloer en word net so stukkend verkoop en Nedbank finansier hom weer. Is dit waar AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE inkom? Die punt is almal maak geld hier en die kliënt verloor.Hoekom doen Nedbank besigheid met AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE? AUTOHAUS ANGEL het "gederegister" in 2006 van verskuie organisasies soos die RMI...ook nie gerigistreer by MIOSA nie...untouchable...Nedbank Streekbestuurder van verkope in die Weskaap weet al die kriteria,keur al die motorhandellaars en transaksies goed,weet van ons bakkie,kruip weg en nou huil sy oor die foon sy gaan haar werk verloor indien u uitvind wat sy gedoen het. Is enige personeel vervolg? Werk die RMI ondersoeker nog bir Nedbank? Hoeveel was hy betaal? Die RMI se hoof hier sê hy was voor tug komitee verdaag,"hy sal dit nooit weer doen nie" ..snaaks hoe almal dieselfde woorde gebruik naar ons bakkie het nog steeds dieR30k se skade op. Hoe beskerm Nedbank sy kliënte teen hierdie tipe gedrag? Nedbank risikobestuurder in Pretoria sê hy weet hoe die MIOSA dink,werk hulle ook saam? Selfs hulle 2gebruik dieselfde woordeskad...wonder maar net.so orals is daar iemand wat al die gate beskerm of beman..is dit dalk hoe Nedbank nr 1 wil word? Ons bakkie het eers vir 695 dae op 3 wiellle in ons garage gestaan tie ek vur Nedbank sê dis tyd vir n voorblad storie,genoeg is genoeg,to gebeur daar iets,nog lieg stories van Nedbank Tygerfall in BELLVILLE...die wiel wat uitgeval het is toe herstel maar die R30kse oorspronklikke skade word mis gekyk,dis waarpor due dispute eitlik gegaan het voor die wiel uitgeval het.Dit mos toe Me MM van Nedbank mos moet mediate toe hardloop sy weg want ons wou nie hê sy moes ons bakkie (Nedbank se skande) op n Nedbank veiling verkoop met R30k se skade nie. Sy blok toe ons epos adres en foon nr. Wat dink die IDA van al dit? Wie hanteer vandag ons klagtes?(dis nooit opgelos of gehanteer nie) Nedbank Maltimiljoen Rand Resolusie Spesialiste Sentrum kon niks doen nie,ons weet "kan net mediate" Wanneer begin dit? Die klagte is al in 2013 ingedien. Toe staan die bakkie weer vir nog 2jaar en wag omdat dit was te onveilg om te bestuur ,maar ons betaal dit toe nog elke maand. Ek verdien my inkomste met die bakkie. My vrou se Golf het ek op gery...daar pas n bad binne in en bakstene. Ons moes vir haar n nuuter model koop,ons is nog steeds Nedbank Kliënte en dit is die behandelling wat Senior Sale***ecutives ons gee..(Dion Brown )delete ons emails,ons vrae,.sê hulle ken nie die Verbruikers Wet nie,sê Nedbank CEO weet van al ons klagtes,,so Mnr Mike Brown in daai geval wanneer gaan u ons omverskoning dan vra? Wat het u omtrend die bedrog gedoen? Hoekom moet Nedbank kliënte n inisiasie fooi van R1140.00 betaal? Nedbank betaal die handellaar vooruit dan verhaal Nedbank die geld van die Kliënte. Die "must have"MOTORITE ASSURANSIE wat AUTOHAUS ANGEL aan ons verkoop het vir so R7k was useless want AUTOHAUS ANGEL het klaar die parte laat verwyder en toe vir ons aangemoedig om n eis in te dien ( dis bedrog) omdat AUTOHAUS ANGEL nie die skade wou uitbetaal het aan POSITIVE POWER nie,dieselfde "Nie RMI lid" wat die herstelwerk in die eerste plek behartig het maar sê dat AUTOHAUS ANGEL wou nie vir die "wheelbearings" betaal nie..die mense het ons gesin se lewe in gevaar gestel en al die begenoemdes beskem die AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE ...het Nedbank,Nedbank se eie bank kodes hier vertrap? Is Nedbank skuldig aan die oortreding van die Verbruikers Wet? Kry alle Bestaande Kliënte hierdie behandelling? Of is dit net ons? Dit is nou 5 jaar later en ons skryf nog steeds emails.....wat doen Nedbank om selfmoord onder Nedbank kliënte te verhoed of te keer..want selfs "Nedbank KLIÊNTE DIENS" met wie ons te doen gehad het sit die foon in jou oor neer...ironies nes AUTOHAUS ANGEL CEO Mnr Marcel Angel....AUTOHAUS ANGEL het my "ras"vervals op die ****rak...Hoekom moes ek 3jaar met Nedbank se Resolusie Spesialiste baklei en smeek om dit te korrigeer? Ons het R5k betaal vir n padwaardigheidstoets...waar is daai sertifikaat? ....3 dae later toe druip DEKRA AA in GOODWOOD die bakkie met o.a. ,R30kse skade op.'Het Nedbank ons bakkie aan AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE op n veiling verkoop? Vandag is dit onwettig om "non contracted"te wees vir n Motorhandellaar,,,met hoeveel ander "non contracted" Motorhandellaars doen Nedbank besigheid? Nedbank takbestuurder sê sie transaksie moes nooit plaasgevind het nie(2001) maar dit het nou gebeur,ons was nou vir idiote gehou,ons was verneder,ons was veronreg,ons was bankrot deur die" geen diens""geen beskerming nie"...wat nou?...wat gaan u doen? Gaan Nedbank wag tot iemand selfmoordpleeg of dalk sy voertuig deur Nedbank se deure ry om gehelp te word?? ..Wat nou?? Moet ons self betaal? ..wanneer Die kliënte ophou betaal dan bel Nedbank en praat van "Nedbank se ASSET"...nou moet ons as kliënte self na Nedbank se ASSET kyk en self vir Nedbank se ASSET baklei....is dit reg? Wanneer daar gepraat word van n ombudsman toe gaan beteken dit dat die persoon of organisaie wil deur iemand anders gelei word,hulle is te hardkop*** om die regte ding te doen. Nedbank maak net inligting bymekaar om vir Nedbank en sy Motorhandellaars te beskerm en nie die kliënte nie.Nedbank maak dit so moeilik vir kliënte om te kla dat kliënte tou opgooi...Kapenaars moet Joburg toe bel en scans en emails stuur,dis klomp geld. Kamstige Maltimiljoen Rand Resolusie Spesialiste Sentrum in Santon maar beteken niks vir ons hier in BELLVILLE nie..hulle sê nou na 5 jaar,,die Streekbestuurder in Tygerfalls BELLVILLE kon eie hande sie klagte opgelos het indien sy wou want sy is n senior bestuurder ons het 5 jaar van ons lewens gemors aan hierdie klagtes...65000klagtes n jaar ..hoeveel van dit is Nedbank betrokke.?..dan ook weer dit beteken daar is 65 000 mense met gesinne,families in Suid Afrika en dan nog derduisende toekomstige kliënte wat verseker op u terugvoering wag. #wiepiepieopdiesesteem....alreeds 65000 klagtes waar trek Nedbank die steep?....klagtes verjaar na 3jaar....bedrog verjaar nie......Sterkte...Groete. ...moenie te lank wag nie..16/01/2018
Dear Deon Avenant
Your concerns have been noted and a resolution manager will contact you to discuss the way forward.
Kind regards
Client Experience Team
Dear Deon Avenant
Your concerns have been noted and a resolution manager will contact you to discuss the way forward.
Kind regards
Client Experience Team
