RH
Rolande H

1 reviews | Active since Sept 2011

17 Mar 2025, 16:10

Baie goeie dienslewering

Die dame by inligting desk How can we help you, baie dankie vir u hulp. Haar naam is Johanna en sy het my gehelp met patience en was baie professional toe ek verkeerd verstaan . U het my baie mooi gehelp ,my dokumente en inligting reggemaak en raad gegee om wat volgende te doen en hoe. Jy is ñ ware aanwins Vir diè besigheid.

0
Replies (1)
RH
Rolande H's update17 Mar 2025, 16:11
Reviewer Update
Dit is by Nedbank Wellington Tak.