1 reviews | Active since Nov 2020
Bad service from Nedbank
Ongelukkig moet ek `n ster geen maar as ek kon sou ek geen ster gegee het nie, dit is nou al meer as 8 dae gelede wat ek my oorsponkilke ID vir Fica doeleindes by Tygervallei tak laat doen het nie, My rekening is nou vir `n tyd gelede gevries so ek kan geen van my fondse daar ontrek of rekeninge betaal nie. Ek het al 2 oproepe na hulle call centre ook gedoen nadat mens omtrent ure moes wag dat iemand mens net antwoord en dan belowe hulle hart en mond dit word glo "geskalate as urgent". Dis nou al 8 dae later en nog steeds is my rekeming gevries en kan ek geen gelde oorbetaal of ontrek uit my rekening uit nie, Dit is in een woord bitter swak diens van `n bankgroep wat hom die top bank in die land wil skat, Nee wat mense gaan verby swak swak diens om die heel minste te sê!!!!
