tJ
toy J
1 reviews | Active since Jul 2013
03 Jul 2021, 16:01
***7
Op die 25 Jun 2021 vat Nedbank R12 000 ekstra van ons huis leening so al te same R24 000 uit ons rek. Maar my huis is maar R8 600. Ek bel die 1July 2021 hulle reel dat dit binne 2dae in ons rek terug Sal wees. Die 3de July is dit nog nie terug nie. Ek bel weer nou Sal dit 3dae neem en mail ens. Nou is SORRY al wat daar gese word die is Mos die wen woord in SA SORRY NEDBANK VIR JOU SWAK Diens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)