EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since Jan 2014

11 Mar 2016, 15:20

2de debietorder sonder my toestemming

Die 26 Febr was daar n debietorder wat sommer namens nedbank op my rek laat afgaan het, wat onsuksesvol was. Vandag weer toe trek hulle R1136.02 af sonder my wete, sonder my toestemming en rede vir wat ookal dit is. Ek moes nou betaal het om die transaksie terug te skryf en die debietorder te stop.<br> Ek het geen debietorders wat hardloop op my rek nie al my goed word eft deur myself betaal.<br> Ek wil weet wie gee Nedbank toestemming om net geld link en regs af te trek soos dit hulle pas. Hoekom kom hulle nie eers in ****ak met die person en verduidelik waaroor dit gaan nie. Dis onprofesioneel en onaanvaarbaar. Dis oneties dit mag nie gebeur nie. Ek soek antwoorde

0
Replies (1)
Nedbank
Nedbank's reply12 Mar 2016, 08:17
Official
Hello Flica8505,


We at Nedbank strive to make things happen. A resolution manager will contact you shortly.

Kind regards
Client Experience Team