ST
Sandra T
1 reviews | Active since Nov 2019
26 Mar 2025, 13:19
Goeie en flinke diens n rare gebeurtenis
Andre Plaatjies is een van baie min mense wat probeer om jou te help in Afrikaans by die Maatskappy.... dankie daarvoor. Hy het vir my baie vinnig gehelp en terugvoering gegee soos hy belowe het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)National Debt Counsellors's replyOfficial
27 Mar 2025, 09:30Dankie vir die resensie — ons waardeer dit opreg! 🙏
Ons wil egter graag uitwys dat hierdie resensie nie vir National Debt Counsellors is nie. Daar is ’n moontlikheid dat die maatskappye dalk verwar is, aangesien jy volgens ons rekords by National Debt Advisors geregistreer is.
National Debt Counsellors's reply27 Mar 2025, 09:30
Official
Dankie vir die resensie — ons waardeer dit opreg! 🙏