AR
Austin R

1 reviews | Active since Oct 2021

11 Aug 2023, 11:50

Bly

Ek wil net die maatskappy NDC baie dankie se vir hull puik dienste, van die begin tot die einde. Hulle het die pad saam met my gestap tot finansiele vryheid, en kan net dankie se dat ek vry is van skuld, dit kos baie geduld maar met die dienste wat ek ontvang het van elke consultant by NDC was awesome

0
Replies (0)