1 reviews | Active since Jan 2018
Casualty of War
65000 Klages word per jaar ontvang van soortgelyke klagtes van die motorindustrie. Nou ons wag nou al 5 jaar vir die NCC om vir ons te sê wat gaan nou gebeur. Wanneer gaan ons vegoed word vir ons verlies. Verwysing no.NCC/09/13/avenant/30212.Ons word eenvoudig net geignoreer van NEDBANK,AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE en die NCC. Ons het seker meer as n honderd emails gestuur. Ons word eenvoudig geignoreer ,dit nadat n saakbestuurder van MIOSA in 2015 ( Mnr. Coen Gouws) n TRIBUNAAL aanbeveel het. RMI ondersoeker wat hom voordoen as die HOOF van die RMI in die Weskaap en selfs n nie RMI lid (AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE *** )adviseur.Plus dan doen hy nog werk ook vir Nedbank.(Sy Baas het hom voor n tugkomitee laat verdaag)Vra maar die regte hoof van dieRMI in die Weskaap. Bedrog is orals hier te vinde...wie gaan hierdie organisasies aanspreuk en die sesteem reinig...my ras is vervals,ons bakkie se wiel val uit en staan vir 695dae,dan word dit herstel,dan staan die bakkie vir nog 2 jaar terwyl ons vir Nedbank betaal en geignoreer word deur SUID AFRIKA se waghond. Ons kon n prokureer aangestel het en die hele lot gedagvaar het in die eerste maand in Januarie 2013. Lank voor die eis verjaar (3 jaar). Maar ons was na hierdie kanale en waghonde verwys,deur slapelose nagte,trauma en trane, en geen reaksie van die NCC nie. Ons word nou gedreig met hof sake om stil te bly. AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE het geld om ons te dreig maar nie om ons tevergoed nie. Almal beskerm mekaar, en almal maak geld van mekaar. Nedbank betaal n inisiasie fooi van R1140.00 aan AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE maar dan word dit by ons verhaal....dis lekker...AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE verkoop n "Must Have"MEGANIESE MOTORITE ASSURANSIE van R7000.00 aan ons,maar ons mag nie eis nie,dan is dit bedrog.....AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE vra ons R5000.00 om die bakkie te laat Roadworthy....niemand weet waar die sertifikaat is nie. Nie AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE nie en ook nie Nedbank nie.Nedbank se Maltimiljoen Rand Resolusie Sentrum kan ons nou nog nie gehelp het nie...ak wat Nedbank vir 5jaar lank sê is dat Nedbank kan net MEDIATE,maar wanneer dit gaan gebeur weet niemand. In Fedruarue 2015 toe Nedbank se STREEKBESTUURDER VAN VERKOPE in die Weskaap moes help om te Mediate toe hardloop sy weg,blok my emails en telefoon oproepe.... ONS is deur hel ...die stelsel het nie vir ons gewerk nie...patetiese diens.. wel...eintlik geen diens. Die NCC antwoord nie emails nie,nog minder reviews. Die NCC,MIOSA,RMI WESKAAP, ,MOTORITE ASSURANSIE, AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE EN NEDBANK is almal gesamentlik verandwoordelik vir ons verliese.
