1 reviews | Active since Jan 2018
Casualty of War
Ons het n bakkie by AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE gekoop in September 2012. Saak aangemeld in 2013 by die National Consumer Commissioner (NCC).Die Motor Industry Ombudsman van Suid Afrika (MIOSA) het nie jurisdiksie gehad oor AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE nie omdat hulle was "NON CONTRACTED" soos beskryf deur n saakbestuurder van MIOSA. So ons was na die NCC toe verwys. Ons wag nou nog vir kommunikasie. HOEKOM INGNOREER DIE NCC ONS. Beskerm die NCC die mense / organisasies wat betrokke is. Is ons n geval van " casualty of war". Die RMI ondersoeker "werk"vir Nedbank. Nedbank bied geen beskerming aan sy kliënte nie ondat Nedbank besigheid doen met n handellaar wat "UNTOUCHABLE" is . AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE het n "MUST HAVE" meganiese Assuransie van MOTORITE ASSURANSIE aan ons verkoop (R7000)wat nutteloos was want die werkswinkel wat aan ons voertuig gewerk het en die voertuig geroadworthy het (POSITIVE POWER in GOODWOOD) is ook nie n lid van enige organisasie nie. MOTORITE ASSURANSIE se bestuurder sê hy sou enige tyd ons geld terug gegee glhet maar ons is nou nie meer n lid nie. ( not the point) Ons wiel het in Januarie 2013 uitgeval toe staan die bakkie vir 695dae voor Nedbank reel om dit namens AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE telaat herstel by GOODWOOD BODY AND SPRY WORKS. Daar was die bakkkie ook behoorlik onder soek, die CEO van WINGFIELD MOTORS het die skade op R200k geskat, hy het gesê dat daar beslis verbruikers wette oortre is,die NEDBANK STREEKBESTUURDER VAN VERKOPE het dit beaam en die "hoof" van die RMI...(drie maande later vind ons uit diepersoon wat hom voorgedoen het as die "HOOF VAN DIE RMI IN DIE WESKAAP " is toe maar net n "werknemer van die RMI" soos sy hoof dit stel.) Bedrog bedrog dit is algemeen. Nedbank "steel "sy kliënte se voertuie terug...wel hulle het ons bakkie probeer terugneem op noneerlikke manier toe vang ons hulle uit...hulle papierwerk dui op bedrog of steel as jy sou wou...bedrog verjaar nie..maak nie saak hoe klein nie..die punt is...omdat daar Nedbank personeel betrokke was met die uitruil van dokumente, is dit mos dan beplan...Nedbank se Senior Sales Executives Mr Brown sê dat Nedbank CEO Mnr Mike Brown weet van als. Ons wil weet waar het Nedbank die bedrog aangemeld?Ons het n bewys. Die MIOSA saak bestuurder ,MnrC G het in 2015 n TRUBINAAL voorgestel. Wanneer gaan dit plaasvind? Het ons eis verjaar? Kan ons nog vir AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE dagvaar vir ons verliesse en skade? Ons bakkie het vir meer as VIER JAAR GESTAAN terwyl ons dit afbetaal het. Die skade op die bakkie was gekwoteer R30k . Nedank se STREEKBESTUURDER VAN VERKOPE in die Weskaap,het weggehardloop in Februarie 2015 to sy moes mediate. Die saakbestuurder van die NCC, Me Pinky is onop****rbaar sy bestaan nie. HOEKOM IGNOREER DIE NCC ONS IN N TYD VAN NOOD? IN N TYD VAN ROU? N TYD WAAR DUE "WAGHOND"moes reageer toe verdwyn hy. DIT IS ONWETTIG VIR N HANDELLAAR OM NIE N LID VAN MIOSA TEWEES NIE. BEBOED DIE handellaars en gebruik daai geld om Die NCC se werk span te vergroot en te onderhou....die mense misbruik die stelsel..AUTOHAUS ANGEL CEO spog met sy CV en jare diens in die bedryf....so hy ken al die "LOOP HOLES", hy ken voertuie..hy het geweet wat die toestand was van ons bakkie toe hy die bakkie aangekoop het en toe dit aan ons verkoop was. Hou die TRUBINAAL sodat die mense kom getuig . Doen iet...sê tenminste iets..want die NCC bestaan nie vir ons nie VYF JAAR WAG ONS VIR ANDWOORDE. Die CEO van AUTOHAUS ANGEL wil ons dagvaar om stil te bly, maar hy het nie geld om ons bakkie te herstel nie. Die hele stelsel moet duidelik wees...MIOSA tot watter jaar model is dit die moeite werd vir julle om aandag aan n klagte te gee? Wanneer is n voortuig duur genoeg? Ons het R132k betaal en ons word geignoreer..IS DIE NCC SLEGS VIR DIE ELITE ...RYK MENSE ?? Daai bakkie is ons brood en botter "WAGHONDE" JULLE HET ON GEFAIL...DIE HELE STELSEL ...MIOSA OOK...HULLE WEET NIE EERSDAT HULLE DIE RMI VOORVALMOET EN MAG ONDERSOEK NIE..KEN NIE HUL PLIGTE...G'n wonder die handellaars en bank doen wat hulle doen nie..niks gaan gebeur nie.. Ons het n koop****rak met AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE se naam op. Ons het n Dekra AA ver**** wat ons beweringe bewys . Wat is die doel van die RMI,IDA,MIOSA,CPA...?? Almal kan net sowel hulle deure sluit. Hulle beskerm mekaar en nie die verbruiker nie. Die CEO van AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE sê nou hy het slegs n ander handellaar "gefacilitate" nou dit is ook onwettig volgens Nedbank. Ons het n koop****rak met AUTOHAUS ANGEL BELLVILLE se naam op. Me.Ntuli ,hoeveel emails het ons aan u gestuur?
