GN
Gerrie N

1 reviews | Active since Mar 2020

09 Mar 2020, 10:30

Puik Diens

Goeie more Faranaaz Moller, hiermee wil ek graag terugvoer gee teen opsigte van die diens wat ek ontvang het.

1. Die positiewe en professionele diens wat ek ontvang het met verwysing na my skrywe 2. Die aandag, tyd en kommunikasie was puik As n nuwe lid het ek die volgende ervaar: • Die maatskapy heg hoe waarde aan kliente diens • Navrae word nie opsy geskuif nie, maar geniet aandag • Hoe die maatskapy funksioneer word duidelik gemaak • Ek ervaar dat die maatskapy n hoe waarde stelsel volg • Dat die maatskapy opgeleide personeel in diens het • Stelsels wat die klient kan gebruik is in plek • Klient profile word ondersoek en die beste vir die klient word gedoen • Daar word omgesien na navrae Spesiale Dank • Ek wil u bedank vir die hersien van my ooreenkoms en die besparing wat dit meebring • Puik diens ontvang vanaf dag een deur Riaaz en u self Opsomming • Ek is bly om deel te wees van die klub en ons familie gaan die dienste gebruik • Ek gaan Mytravelution bemark waar ek kan

0
Replies (1)
Mytravelution
Mytravelution's reply09 Mar 2020, 12:40
Official
Dear Gerrie

Thank you for your feedback, we are super proud of our service and appreciate your feedback. 

To many great travels with Mytravelution! #livelifechecking