M
Maria
1 reviews | Active since Oct 2021
13 Oct 2021, 13:11
Mrs M.L.A. Humer
Goeie dag, Ek wil hiermee net meedeel hoe Hannelie Jacobs en haar spannetjie uit hulle pad gegaan het om my vriende en familie te akkommodeer in Somerset West aangesien hulle lokasie in Tygervallei is. Die vriendelik en hoflike diens het almal beindruk. Hulle konsep is puik en dit kan almal help om goedkope vakansies reg oor die wereld te geniet in eerste klas akkommadasie, Hulle onderhandel die hele toer vir jou vanaf begin tot einde vir jou gerief. Baie dankie julle vir puik diens, julle maak dit weer maklik om weer toere te onderneem.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mytravelution's replyOfficial
13 Oct 2021, 13:25Hallo Marietjie
Dis regtig n plesier om jou te help met jou netwerk en jou reisplanne, ons geniet ook jou besoeke aan ons kantoor. Jou ywerigheid is aansteeklik!
Baie dankie

Mytravelution's reply13 Oct 2021, 13:25
Official
Hallo Marietjie