CH
Christof H
1 reviews | Active since May 2023
15 May 2023, 13:50
PTZ kamera
Le Roux was bereid om te help met n ptz kamera wat al meer as n maand uit waarborg was. Kamera hersel sonder enige kostes. Puik diens. Hoogs aanbevole!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)My Kleine Winkel's replyOfficial
15 May 2023, 13:52Dit bly my voorreg om van diens te wees Christof. Baie dankie vir jou terugvoer!
My Kleine Winkel's reply15 May 2023, 13:52
Official
Dit bly my voorreg om van diens te wees Christof. Baie dankie vir jou terugvoer!
