eE
ernstrudolfhayward E

1 reviews | Active since Nov 2016

17 Sept 2023, 08:41

Werklik die beste ISP in SA. Die ander probeer nog.

Ek is mal oor mweb. Van al die isps wat ek al ooit gehad het is Mweb nog die beste. Ek het dial up gehad deur hulle. Toe later ADSL en weer fibre en nou woon ek op n plot waar daar geen "wired connection" is nie, en eks nog steeds by mweb, nou vra jy jou self hoe is dit moontlik?

Wel is nou op n LTE pakket van hulle deur MTN en MWEB blink nog steeds bo die ander uit. Ek was onder die indruk dat my stokperdjie wat gamming soos fortnite warzone ens insluit n bq gaan ly onder die LTE maar dit loop soos stroop.

Toe ek verhuis het na die plot toe het ek mweb gebel en aangevra dat hulle my fibre hierheen skuif, ongelukkig is daar geen fibre hier bekikbaar nie. Die merkwaardigste ding wat die verkoops assistent "Se****" vir my gese het was, "meneer leen of kry vir jou n telkom en mtn simkaart en toets byde se kenneksie en dan sal hy vir my n pakket aanbied op LTE". So hulle jaag nie net jou geld nie.

So mense jul kan werklik op MWEB staatmaak. Doen jou huiswerk en doen hul kant ook.

0
Replies (0)