1 reviews | Active since Mar 2012
UITBUITING OM MY GELD TE VAT VIR DIENS NIE GELEWER
Julle is nogal vinnig met n rekening stuur net jammer my spoed van my internet is nie daardie geld werd nie. Ek ontvang 2 mbps en minder julle verwag seker nie ek moet julle betaal vir n diens wat julle my nie verskaf nie. Pas asb my rek aan vanaf 15 Junie 2015 met n krediet vir n 2mbps lyn totdat julle die probleem uitsorteer het. Hierdie rekeninge wat ek moet betaal raak nou n uitbuiting vandat ek by julle aangesluit het is ek meer internetloos as wat ek internet het en julle verwag dat eknog n maand moet betaal.Julle konsultant het my met n vorige oproep bevestig dat jul wel die 15de Junie my rek oorgeneem het maar nagelaat het om die spoed oor te sit na 4mbps. Dit was in Julie.HOU OP OM GELD VAN MY TE DEBIT VIR N DIENS WAT NIE DAAR IS NIE. Ek wil graag he hierdie mail moet na n persoon wat in n meer management pos is aangestuur word want soos ek gese het julle MAAK GEEN VORDERING MAAR VORDER NET MY GELD VIR N DIENS WAT JULLE NIE BIED NIE???
We have tried unsuccessfully to contact you since this complaint was posted.
Our calls remain unanswered; please provide us with an alternate contact number in order for us to assist you.
Kind regards
MWEB Client Services
We have tried unsuccessfully to contact you since this complaint was posted.
Our calls remain unanswered; please provide us with an alternate contact number in order for us to assist you.
Kind regards
MWEB Client Services
