GD
Gerrit D

1 reviews | Active since Jul 2020

08 Jul 2020, 17:46

patetiese diens

Die diens van mweb is absoluut pateties. Na 3 dae steeds sonder internet en word van bakboord na stuurboord gestuur. Besigheid nou al ten minste R300 000 skade gely en elke keer as jy call centre bel is daar ander persoon waarvoor jy weer jou hele storie moet vertel en een konsultant kan nie jou oproep deursit na ander konsultant. Wat n totale grap.......en dit in die 20 ste eeu. Dink asb 2 maal voor julle mweb gebruik as n internet of vesel diensvers******.

0
Replies (0)