CX
Christo X

1 reviews | Active since Mar 2012

31 Mar 2026, 16:44

MWEB - SWAK SWAK DIENS

Na meer as 30 jaar wat MWEB nie een dag vir hul betaling gewag het nie, is ek nou moeg vir hulle swak useless diens. Jy kom net nie deur na hulle tegniese afdeling nie...ek probeer al van Desember periodiek om met hulle ****ak te maak aangesien ek navrae het. ek het 2 oproepe gemaak...die een het na 2 ure afgesny wat ek aangehou het...toe bel ek weer, net om na 1 uur en 45 min se aanhou te hoor hoe iemand die foon antwoord en dooddruk. Ek het so paar dae terug weer probeer en na 2 ure se aanhou om 2 in die ry te wees, het die foon afgesny. Ek het weer ges***el en na amper twee ure het ek neergesit....alles is opgeneem om te bevestig. ek het toe weer ges***el en na die verkope kant deurges***el....binne 4 sekondes het ek met 'n gewillige verkoopspersoon gepraat. Dit is mos arrogansie sonder perke!!!!!!!!!!!!!!! GEEN RESPEK vir ons kliente nie!!!!!!!!!!!!! waarom moet ek steeds by hulle bly? Hulle is eenvoudig USELESS. ek het seker 30 eposse in die laaste maand vir hulle gestuur....GEEN REAKSIE! Ek sal niemand aanbeveel om na so 'n arrogante maatskappy te gaan nie.

0
Replies (5)
Mweb
Mweb's reply31 Mar 2026, 16:51
Official
Hi Christo, we appreciate you taking the time to share your experience and understand how extremely frustrating repeated unsuccessful attempts to reach support must have been. Your loyalty over the past 30 years is valued, and we recognise the impact this delay has had on your time and trust in our service. We’ve noted the difficulties you encountered with both the technical and sales lines, including the long hold times and disconnected calls. To ensure your concerns are addressed promptly, please email *** with your account details, the dates and times of your calls, and any reference numbers you have. This allows us to securely verify your information and provide a thorough response. Our team aims to respond within 24 hours once all details are received. We are committed to resolving the issue and restoring your confidence in Mweb. Once we receive your email, the relevant teams will review your experience and work with you directly to address any outstanding concerns. Kind regards,
The Mweb Team 
CX
Christo X's update01 Apr 2026, 10:09
Reviewer Update
hallo MWEB team

Ek aanvaar hierdie is net 'n AI generated reply en dat julle net eenvoudig niks omgee vir die kliente nie. hoekom moet ek aangaan om met julle besigheid te doen as julle so baie kliente net deur die g@t trek.
Kry jy nie skaam om mense se geld te vat en geen diens aan hom te gee nie?
julle antwoord my op my epos, maar gee my nie die email adres nie, eers met die 2de probeer**** is daar 'n epos.
ek sal aanhou om julle swak diens te rapporteer op alle moontlike wyses sonder inkriminasie.
Mweb
Mweb's reply01 Apr 2026, 13:10
Official
Hello Christo.

We have received your email earlier this mornign and will ensure a response within the aforementioned timeframe as soon as possible.

Kind regards, 
The Mweb Team

CX
Christo X's update02 Apr 2026, 18:07
Reviewer Update
EN SO HET JULLE KLOMP USELESS GOED MY STEEDS NIE GEBEL NIE. DIT IS NET SOOS DIE ANDER KLIENTE HIER Sê....MWEB HARDLOOP DIE HELE TYD MET JOU OM DIE BOS...HULLE DOEN NIKS OM DIE SITUASIE TE PROBEER OPLOS NIE.SOOS HULLE HIER DIE ******* ANTWOORDE GEE, STUUR HULLE VIR MY OOK NIKSSEGGENDE EPOSSE DAT HULLE MY SAL ****AK. WANNEERRRRRR?????
NOOIT IS DIE BESTE ANTWOORD.
EK RAAI ALMAL AAN OM HULLE AAN TE GEE BY DIE CONSUMERS PROTECTION COUNSEL...EINTLIK ORAL WAAR JY KAN. MENSE MOET WEET DAT HULLE MEER BELANGSTEL IN JOU GELD AS OM JOU PROBLEEM AAN TE SPREEK.
Mweb
Mweb's reply07 Apr 2026, 14:40
Official
Hello Christo

Thank you for taking our call.