HR
Heleen R

1 reviews | Active since Jan 2023

24 Jan 2023, 16:46

m web

Ek sukkel al geruime tyd met my internet. Vandag het ek al 5 keer gebel en aan gehou vir forever en a day vir hulp. Elke keer kom daar n mannetjie wat dink ek s n moroon omdat ek nie sy rekenaar taal verstaan nie, na lang verduideliking sal hy iets verander en dan is die internet nog stadiger. En dit is nie dat hulle moet smeek vir hulle geld elke maand maar dis die diens en jy moet maar net wag totdat hulle eendag lus het vir werk en jou bel. Die laaste oproep sou iemand wat glo alles weet my terug bel om die probleem op te los na 10 min na die laaste oproep wat 2h37 pm was. en ja ek wag nog steeds.

0
Replies (0)