1 reviews | Active since Mar 2015
Op verskeie kere al `n sim swop laat doen op ****rak wat ek elke maand betaal. Eers by Phalaborwa MTN (hulle het my laat betaal) en toe by Kathu MTN (Gratis), <br> <br> Elke keer het ek etlike weke gewag,eerste keer by Phalaborwa MTN het ek 5 dae gewag voor dit geaktiveer was.Keer daarna by Phalaborwa MTN het ek weer `n sim swop gedoen en die sim swop laat staak na +-5 weke en gevra vir my geld terug.Hulle wou aanvanklik nie my geld teruggee nie, maar na ek geweier het om dit te aanvaar het hulle geld uit die blik gehaal en aan my oorhandig.Volgens MTNSP is dit die tak wat aanjaag en volgens die tak is dit MTNSP.Ek het vroeg Feb 2015 `n sim swop gedoen by Kathu MTN,die keer was dit gratis,ek wag steeds vir die sim om geaktiveer te word.<br> <br> Ek betaal al vir die laaste jaar `n Uncapped internet ****rak van R299/maand wat ek nie kan gebruik vir die doel waarvoor ek hom gekry het nie aangesien niemand wil verantwoordelikheid vat vir die problem wat ek eers met modem en nou met sim kaart ondervind nie, MTN het die uncapped produk van hul produklyn verwyder en van daar af sukkel ek met die modem en ****rak. Ek vermoed hul wil h? ek moet gatvol raak en die ****rak stop. Eks nou gatvol!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.