nL
nadia L

1 reviews | Active since Mar 2015

05 Jun 2015, 11:25

vrot diens vrot houding

Klagte teen Diamond pavilion mall Kimberley. Uiters onprofesionele diens deur n dame met die naam Chantelle. Was in MTN winkel om te opgradeer. N Dametjie was besig om my te help. Terwyl sy besig was het n dame uitgekom met n vrot appel en het ten spyte daarvan dat dame besig was met my, sonder om verskoning aan te bied bly vra wie se appel is dit en kan sy dit weggooi. Die dame wat my gehelp het, het haar geignoreer en probeer om my klaar te help. Die ander dame het eenvoudig voort gegaan asof ek nie teenwoordig is nie. Ek voel dis uiters onprofesioneel onvnpas. Ek het ges***el om dit onder bestuurder se aandag te bring. Tot my verbasing is Chantell blykbaar bestuurder. Ek het haar verwittig dat haar optrede onprofesioneel is, waarop sy my geantwoord het \mev jy is onredelik

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply11 Jun 2015, 13:52
Official
Hello LNad,

Dankie vir u pos.

Jammer vir die ongerief wat u moes verduur.

Dankie vir die verhoging van jou bekommernisse met bogenoemde sentrum.

Neem asseblief kennis dat hierdie saak sal na die betrokke span aangestuur word, waar dit meegedeel sal wees.

Weer eens vra ons danig om verskoning.

Die uwe
Jean
REQ:***