1 reviews | Active since Oct 2013
MTN foon no ***.

Na MTN op Hellopeter se aksie gereageer het en belowe het om x bedrag terug te sit op my foon, het daar na dae niks gebeur nie. Dit wys weereens dat dit n maatskappy is wat geen mens kan vertrou nie.Hulle het op fb
belowe om x bedrag terug te betaal. Sal beslis nie weer met hulle in ****rak gaan nie

Beste groete
Siegfrid Kapp.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.