JB
Jacq B
1 reviews | Active since Oct 2023
04 Apr 2024, 07:12
Verkeerde router
Hi
*** order nommer
Ek het nounet my nuwe router gekry. Ek het versoek vir n 12v router. Die zte mf296c het wel n 12v input, maar geen kabel om dit te konmekteer nie Ek het Geen 220v eskom of solar krag hier op die plot nie. Als by my werk van 12v af. My huidige zte het n selfoon laaier input Ek kry nie so n 12v input kabel te koop in suurbraak of swellendam nie Kan jul vir my so n kabel stuur, of n ander router wat slegs van 12v werk. Jul agent het my versrker dat dit wel op 12v werk, maar nou is daar geen 12v kabel by ni
Ek betaal al vir internet, meer as 2 weke waar ek dit nie kan gebruik nie, omdat jul nie die regte router wat versoek is gelewer het nie. Kan ek n krediet kry daarvoor.......
Groete
Jacques
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)