KM
Kobus M

1 reviews | Active since Mar 2016

09 Mar 2016, 10:33

Verkeerd gebill!

Goeiedag,

Ek is al jare lank by Mtn en ondersteun hulle meer as 10 jaar.

Ek het twee ****rakte by Mtn, een vir my selfoon wat R789.00/m is en een vir my Ipad wat R119.00/maand is vir 2Gb. Ek het uitdruklik met die uitneem van hierdie ****rakte vir die personeel ges? ek wil nie 'n verrassing kry nie, dus moet hulle 'n limiet in plek sit vir altwee van hierdie ****rakte. Ten spite hiervan, het ek vir Februarie 'n rekening op my Ipad se ****rak gekry van R2300.00 ipv R120.00

Ek is na die Mtn in Bloemfontein waar ek die personeel gaan vra het hoe dit moontlik is, die limiet moet in plek wees! Die persoon het ges? op die simkaart is die limiet reg, R120.00, maar op Mtn se sisteem wys dit dat my limiet van R120.00/m na R4000.00/m verander is. Ek wil weet hoe en op watter dag en wie hierdie limiet verander het, sonder my toestemming en medewete? Die persoon het verder gevra of ek onlangs opgradeer het, maar ek het nie.

Ek was ook geensins ingelig dat my ipad se data op is nie en dat die limiet nie meer in plek sal wees nie.

Die ****rak se nommer is ***.

Iemand moet my help of ten minste na iemand verwys wat nie net sy skouers gaan oppluk nie

Groete

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply10 Mar 2016, 16:01
Official
Hello Kobus123123,

We are truly sorry for any inconvenience caused.

We've perused your account and we see that the matter was resolved. Your account was credited with an amount of R217936 on the 8th of March 2016.

Please note that the usage limit on the account failed and your generated additional usage over & above data bundle provisioning for the month.

Once again we do apologize for the inconvenience caused.

Regards
Tim
MTN Complaints Management Team: REQ:***

Best regards,