LB
LIZETTE B

1 reviews | Active since Mar 2010

18 Nov 2019, 15:04

USELESS SEND WRONG DEVICE NO HELP FROM MTN 083135

Ek het (online) upgrade gedoen vir my dogter se foon op MTN made for me small hulle stuur die 13/011/2019 OPT nr na verkeerde nr ek bel 083135 ek gesels met Nadine sy se daar is fout met die website al van die 12de af, sy help my oor die foon gee vir haar die details van pakket en dan die foon moet die hauwai P30 LITE wees blou van kleur. Vandag lewer hulle die foon af, ek kyk ek kry 'n Huawei P10 Lite ek weet nie eers of die ****rak reg is nie ek ****ak hulle nou moet ek die foon na MTN winkel toe neem binne 10 dae van upgrade al het ek eers die foon die 18/111/2019 ontvang dan sal hulle vir my ref. nr gee kan nie se hoe lank ek sal moet wag vir die foon nie!!! Intussen kan my kind my nie ****ak nie, haar ou foon charge nie en sy moet kort kort met my in verbinding tree omdat sy 'n hart probleem het. Swakste diens ooit is dit nie hoekom online daar is nie? om jou lewe te vergemaklik nou moet ek af vat by die werk om die gemors uit te sorteer. HIERDIE IS ONAANVAARBAAR!!!!!!!! HULLE FOUT SO HULLE MOET DIT UITSORTEEN EN OMRUIL MET DIE KLIENT WAT NET TEKEN VIR DIE LET WEL REGTE FOON.

0
Replies (5)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply18 Nov 2019, 21:30
Official
Dankie vir u navraag.

Ons vra omverskoning vir die ongerief  dat u die verkeerde foon ontvang het.

Ons het die versoek gestuur na die MTN Direct agent wat u gehlp het met die opgradering aanlyn,  Naydene Immaneul, MTN Direct ***.

Die versoek is ook gestuur na Cresta MTN stoor om die terug neem verwysing aan ons te gee , ons het die inligting nodig om seker te maak die foon is terug voor dat die opgradering gekanseleer kan word.

Indien u die besonderheded beskikbaar het, kan u ons help met die verwysing.

Groete 

Alice van der Merwe
MTN  

Best regards,

LB
LIZETTE B's update19 Nov 2019, 08:25
Reviewer Update
Die foon word vandag na MTN Queenswood se tak gestuur glo vir ref. nr? hoelank gaan dit neem voor ek die regte foon kan kry? kyk asb of sy op die Made for me small pakket is?? die totale bedrag pm moet R399 wees? vir die hauwai P30 LITE.
MTN South Africa
MTN South Africa's reply19 Nov 2019, 08:37
Official
Baie dankie vir u terugvoering vanmore dat u vandag die foon gaan terug vat na die stoor hulle gaan vir u n verwysing gee dit is die nommer wat ons nodig het om die opgradering te kanseleer, u se dat Nadine u vanmore ges***el het om ook die nommer aan haar te gee.

Groete

Alice 

Best regards,

LB
LIZETTE B's update19 Nov 2019, 12:30
Reviewer Update
Hallo Alice,

Die foon is terug besorg aan MTN - Brooklyn tak, ek het reeds vir Naydene dit ook gestuur, as hulle/julle asb so spoedig moontlik die ****rak kan kanselleer sodat ons dalk more die nuwe foon by Brooklyn tak kan gaan afhaal, hulle het voorraad.
die IRMS143336 OP my rekening nr A*** die cell nr vir die kansellasie is ***

LB
LIZETTE B's update21 Nov 2019, 14:41
Reviewer Update
en nog steeds wag ek na belofte na belofte dat die ****rak gekanselleer sal word al gister ek email my blou en kry geen antw na hulle belowe het dit sal voor 12 vandag gekanselleer wees sodat ek 'n nuwe ****rak kan gaan doen by 'n tak???? het nog nooit in my lewe met sulke leunaars gedeel nie al wat hulle doen is lieg!!! sal nooit weer julle aanbeveel nie!!!! Slim sit ook nie 'n telefoon nr by sodat mens kan bel nie het al gevra om met die bestuurder te praat maar te vergeefs..... swak swak swak gaan hierdie op FB ook plaas dat almal kan sien HOE GOED IS MTN SE DIENS!!!!