1 reviews | Active since Jan 2017

20 Nov 2017, 09:35

Unprofessional bad service

Goeie dag Ek, Lauren Tanie BREDENKAMP voel baie diep ongelukkig oor die feit dat my rekening so hanteer word by mtn. Onproffesioneel!!! Ekt laas jaar 'n ****rak geopen by jul, elke maand moes ' n debit order afgan van my bankrekening af.. Maar eversince ek eenkeer 'n cash in betaling gedoen het by die winkel, omdat daar nie geld in my rekening was nie...het mtn nooit weer 'n debit order gedoen nie. Die geld het opgehoop en opgehoop, ja ek was bewus van dit maar het nooit kans gekry om ' n fisiese betaling te doen nie omdat ek baie kere skofte werk en ook buite die dorp werk. Jul block die phone, ek kry toe niks airtime of data nie ma die bedrag word net meer en meer, hoe kry jul dit reg? MAAR!! Nie eenkeer het ek korrespondensie vanaf mtn gekry nie, nie eens ' n staat wat gepos of gemail was nie.. Wat ek voel baie onregverdig is!! Sodat ek ook kan track hou van hoe en wat als gebill word.. September maand doen ek navrae by die winkel inv die uitstaande bedrag.. Die konsultant verseker my die bedrag is R1600, ek wou 'n betaling maak die maand, maar vanoggend kry ek ' n sms van VVM dat my rekening oorhandig is en ek moet hulle ****ak.. Ek doen toe so en whalaaa ewe skielik is my uitstaande bedrag R2600, hoekom!? Hie kom jule dan by so bedrag uit want d konsultant se dat jul ' n bedrag van R2400 aan hul oorhandig het!!! Hoe de hell!!! Eks bereid om ' n betaling vandag te doen maar ek gaan nie ekstra koste betaal nie, eks baie jammer!! Julle moet maar die rekening weer na MTN se legal department transfer want ek gaan nie met lawyers deal nie want in elk geval is my adress ook verkeerd op die staat!! Ek woon glad nie in Johnsons Park nie!! Dit is nou glad nie my probleem nie. Sort julle dit maar uit, ek sal dit waardeer as julle spoedig trug kom na my!! Tania

0
Replies (1)
's update20 Dec 2017, 09:36
Reviewer Update
Alice Nou maak jul of ek die bad een is maar julle vat weke om terug te kom na my toe, ek wag nou nog vir jul legal team se response... Wat gaan aan? Na ons telefoniese gesprek het ek nog nooit weer van jou gehoor nie, hoe treerig is dit? Ek wil die rekening so baie graag afhandel maar ek gaan dit nie aan VVM betaal nir, sorry! Hoop om dalk vandag nog van julle te hoor.