NL
Nastasja L

1 reviews | Active since Feb 2016

24 Feb 2016, 10:36

UNHAPPY CLIENT

Ek is verskriklik baie teleurgestel in julle.Op die 01/02/2016 het n Marcia Hills van *** my ges***el en gese ek kwalifiseer vir die special wat julle nou hardloop vir x2 Samsung J1 vir R159.00 per maand.Sy het gese ek is klaar gewalifiseer en sal dit binne kort kry.Die vrydag 05/02/2016 het ek haar weer ges***el en kon haar nie in die hande kry nie nie,ek het toe met n mr Kgosi gepraat en hy het gese dat hy niks sien dat dit op die stelsel is nie,maar Marcia het gese dit is klaar goed gekeur,ek het al my details vir haar gegee.later die dag toe bel Marcia my terug en se sy hoor ek is baie ongelukkig.Toe se ek ja die Mr Kgosi het gese dit is nog nie goedgekeer nie.Sy het my belowe ek sal die fone kry voor Dinsdag 9/02/2016. dit is nou al weer n week later en ek het nog steeds niks gehoor van haar nie.Is dit hoe die diens gaan by julle.? Ek het omtrent die 18/02/2016 weer gebel en toe met n Nolothando gepraat en toe word daar vir my gese daar is nie stock nie. So ek sit en wag in spanning vir my fone net om uit te vind daar is nie voorraad nie.Dis nou al n maand. Soos wat ek nou voel sal ek niemand voorbeveel om na MTN toe te gaan nie.

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply02 Mar 2016, 10:28
Official
Hello Narasha,

Dankie vir u navraag.

Jammer vir die ongerief.

Die versoek is gestuur na die MTN Direct afdeling om vir u te s***el.

Groete,

Alice van der Merwe