MvdM
Melanie van der Merwe
1 reviews | Active since Oct 2015
11 Aug 2021, 08:19
Uiters swak diens MTN
Ek het my ****rak opgradeer 3 amper 4 maande terug daar is vir my gese ek kry my 1 gig data en 50 min plus ek sal elke maand ekstra 200 min kry omdat ek nog op MTN se ou stelsel is hulle kon my nie op die nuwe stelsel kry nie. Ek was baie tevrede met die aanbod omdat daar gese is hulle gee my elke maand 200 min gratis. Maar nou ja dit was die laaste vandat ek die nuwe ****rak het het ek nog glad nie die 200 min gekry nie. Ek is baie ongelukkig ek bel elke maand oor die minute en dan het hulle heeltyd verskonnings en kry net 'n nuwe verwysings nommer. MTN ek dink dit is uiters swak diens. As ek geweet het dit is so swak het ek glad nie weer my ****rak opgradeer nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)