jT
jorika T

1 reviews | Active since Apr 2018

08 Dec 2022, 07:01

Uiters swak diens MTM

Mens weet regtig nie meer wat in te doen nie. MTN. Julle diens suig!!!!!

My ma is 82 jaar oud. Haar selfoon is nooit meer as n 300 in n maand nie. Waar kom R1790 vandaan??? Bel in na MTN. Kom nie juis by iemand uit Wat kan help. Ry 30KM na die naaste MTN winkel om te hoor ons sal jou detail vat en kou terug bel. Plus daar is 4 dae later terug gebel om te sê iemand het die ****rak verander na n oop ****rak en noe n top up. So. Vraag wie het dit gedoen? Waar is die voice recordings en of die getekende ****rak wat daardie opdrag gegee het????

Calls is gelog. Daar kom boodskappe deur om te se hier is OTP. Boodskappe om te sê saak is op gelos. Maar haai raai nog nie een oproep om te verduidelik wat aangaan nie!!!!!!!! Net sms'e om te se tot jy betaal is jy afgesny

Ek eis n verduideliking van MTN. En jul sal bel as ek beskikbaar is. Om saam met my ma met julle te kommunikeer. En my ma is Afrikaans en sy behoort in haar taal gehelp te word. Glo dit is eat kliënte diens beteken

Gee julle samewerking en verduidelik wat aangaan en ons betaal vir die oorspronklike ****rak.

0
Replies (2)
jT
jorika T's update23 Dec 2022, 17:51
Reviewer Update
Dankie MTN vir julle absolute bo standaard hulp van absolute niks doen.

Sedert 8 Desember probeer my ma wat 82 is uitvind wat aangaan. Haar rekening is ver bo wat dit moet wees. Was in na n MTN winkel toe en NOG STEEDS geen hulp

Net n antwoord op haar epos dat sy dit moet vertaal na afrikaans want daar is nie iemand wat dit kan lees

Ek hou hiermee MTN persoonlik verantwoordelik as my ma hierdie vakansie tydperk iets oorkom en nie kan bel nie.

Ek het reeds my prokureur ook hieroor ge****ak en gaan ook die krediet buro hieroor ****ak

Julle gedrag en bereidwilligheid om te help stink

Weereens dankie vir niks



jT
jorika T's update03 Jan 2023, 22:28
Reviewer Update
Mtn julle is useless verby. Luister nie na wat kliente vra nie. Nie bereid om te kyk wat fout is op n rekening trek net af sonder om n verduideliking te gee hoekom. Ek eis n verduideliking. Ek het magtiging om op n rekening navraag te doen. Maar nog steeds kan julle nie antwoorde gee of bewyse gee hoekom n rekening so hoog is nie. Ek soek bewys wie n rekening van top up na n oop rekening geswaai het en wie daarvoor geteken het of die stem opnames.

Wys net weer eens geen tyd vir antwoorde

Wat Moet mens maak om antwoorde te kry