JS
Johan S

1 reviews | Active since Aug 2021

21 Jun 2023, 08:56

Terugbetaling

Ek sukkel na menigte e-posse en telefoon oproepe dat n terugbetaling wat belowe is per e-pos aan my terugbetaal moet word. Dit is nou maand 4. Ons word net geignoreer. Me Teressa Nakin @ support @ mtn. Ek het 3 rekeninge met mtn gekanselleer as gevolg van hul swak diens!!!

0
Replies (0)