1 reviews | Active since Jun 2018
Terug betaling totaal en al verkeerd
Hi daar, wil graag weet waar die bedrag van R2590 vandaan kom? My rekeninge is soos volg: 200(vrou data ****rak) + 279 (my cell foon****rak) + 240 (my rooter + data ****rak) + 900 (vrou cell ****rak) + 299 (dogter cell ****rak) = 1920. So ek verstaan nie die 2590 rand waarvan jul praat en wys op my rekening nie.
(Dear Pieter Van Der Merwe, Please note your Credit Note - Credit, Ref SR# *** for amount R1,556.51, has been approved. Please call +***0 for queries. Thank you, Alice VanDerMerwe,MTN
Dear Pieter Van Der Merwe, Please note your Credit Note - Credit, Ref SR# *** for amount R5,607.81, has been approved. Please call +***0 for queries. Thank you, Alice VanDerMerwe,MTN)
Die twee bedrae wst hul moet terg betaal is R1556,51 + R5607,81 = R7164. 02
Toe stuur hulle die bedrag wat hul gaan uit betaal van R4574,11
So R7164,02 - 4574,11 = R2589.91 My rekening is nie die bedrag nie, (sien soos bo).
(Dear Pieter Van Der Merwe, Your Banking Refund, ref SR# ***, for amount R4,574.11, is now being reviewed.Thank you,Alice VanDerMerwe, MTN)
Nou het daar nog 'n debiet order af gegaan van R2590.21 ???
Waarvoor is dit as 'n reeds hoer bedrag terug gehou is. So my betaling die maand vir die selfoon ****rak is R5179.82. Dis belaglik en iemand moet my verduidelik wat hier aangaan asb.
Dis die bedrag wat nou deur aftrek order gevat is? (Capitec: Debit Order -R2590.21 from SAVINGS ACCOUNT; Ref MTN SP A******TRANSFER 18658; 31-Mar. Info ***)
Baie ontevrede klient
Groete Pieter
