WJ
Willie J

1 reviews | Active since Mar 2022

06 Dec 2020, 08:04

Teleurgesteld in MTN se diens

Ek is so teleurgesteld in MTN. Ek het aanlyn aansoek gedoen vir die Black Friday promosie (50GB @R199). Ek het verwysingsnommers gekry en soj 'n agent my ****ak. Niks gebeur. Kry e-pos wat sê ek moet sekere dokumente aanstuur. Geen spesifieke e-pos adres waarheen ek dit moet stuur nie. Ek stuur dit toe na die customercare adres. Hulle "forward" dit toe na die regte afdeling. So kry ek toe e-pos van MONDO wat sê hulle kry nêrens my aansoek nie en dat ek na 'n MTN winkel moet gaan. (Ek bly 50km van die naaste winkel) Ek probeer toe weer aanlyn, stelsel sê hulle het reeds my aansoek volgens my besonderhede. Hoekom wil MTN my nie help nie?

Hier is e-pos

A call centre agent will be in touch to complete the process.

Your reference number is ***6 Your selection: ZTE 4G Mobile Router - MF927U on MTN Black Friday 50GB R199 Delivery Free

Total

R199 PMx24

0
Replies (0)