GvdW
Gawie van der Walt
1 reviews | Active since Jan 2019
06 Apr 2023, 16:40
Swakste diens ooit!
Besigheid met die slegste diens wat ek nog mee te doen gehad het, om nie eers van die houding van hulle personeel te praat nie. Was nou al tweekeer by hulle plek hier in Potchefstroom. Vandag daar omtrent 'n uur gewag om 'n ****rak te opdateer. Hulle blameer die stelsel wat so stadig is. Kon nie vir my aandui hoe lank dit nog sou neem nie. 'n Dame het gister blykbaar 2 ure gewag. Ek het toe maar besluit om my ****rak te kanselleer. Ek is moet blykbaar 135 s***el maar as jy dit doen dan is daar geen opsie om te kanseleer nie. Mooi so MTN!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)