AS
Antoinette S

1 reviews | Active since Jan 2020

29 Jan 2020, 18:00

Swakste diens en mees ongeskikte personeel

In die 1 ste plek kan hulle nooit n telefoon antwoord nie. Hulle trek net hulle skouers op. Sekere personeel weet nie wat kliente diens is nie. Die bestuurder sal nooit uitkom en probeer n oplossing vind nie, stuur net boodskappe saam n werker. Baie swak diens en ongeskikte mense. As klaar die ****rak uitgeneem het, moenie eers moeite doen om n navraag te doen nie, sal nie reg kom nie.

0
Replies (0)