dB
deon B

1 reviews | Active since Dec 2013

03 Jun 2015, 09:23

Swak personeel

Op 11 Mei 15 kla ek op die site oor swak opvangs in Krd nadat MTN hul toring geupdate het, ek kry dmv die site 'n amptelike nr wat jy na MTN kan bel, bel na die nr en die mees ongeskikste persoon vertel my MTN het 12 werksdae om op my klagte te reageer en ek het eers die 11de gekla, maar sy sal weer die saak rapporteer en en vandag is reeds die 03 Jun 15!!!! nou die !@#$%^^ is dit nou 12 werks dae, ek wil graag voorstel dat indien personeel by call sentrums in die vervolg hul personeel nr moet verskaf sodat mens hul swak houdings kan rapporteer by MTN se Personeel afdeling, mens raak gatvol vir personeel wat wil deel bly van die probleem en nie die oplossing nie!!!Hier in Krd maak 'n Cell C oop en ek gaan verseker een van die EERSTES wees wat gaan oorgaan na MTN se swak publieke diens en die apparaat wat hul verskaf wat van die woord GO af foutief was en steeds is!!!Terloops, as jul weer personeel aanstel, maak seker hul kan tel!!!!g'n wonder die CEO of MTN kry sulke baie geld want die die arme drommel op die straat betaal sy dinges af vir SULKE SWAK DIENS en die fat cats smile al die pad bank toe!!!

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply18 Jun 2015, 13:38
Official
Hello SALEGION,

Dankie vir u post.

Kan u asseblief die onderstaande templaat in vul, en stuur dit aan ons Coverage contact centre hub op ***

Subscriber name:
Mobile number/s experiencing the problem:
Subscriber's alternate contact number:
Physical Street Address:
Suburb: City:
Is it a voice or data problem? :
Provide a brief description of the problem experienced:
All MTN numbers in household,(if your query relates to a business please provide ten of the effected cell numbers):
If duplex, on which level is the problem being experienced?
If complex, will the body corporate allow an antenna to be installed?
What MTN devices are in use,(make & model):
What signal is currently being achieved,(i.e. EDGE, 3G, HSPA)?
When was the problem experienced? (Time of day / weather conditions, etc.):
Where is the problem experienced? (At home /when traveling (provide specifics of roads / intersections, etc.) :
If the problem is experienced in a car, were you using a Bluetooth car kit?Yes or No.

Dankie dat u die saak onder ons aandag gebring het. Ons verseker u ons werk hard om ons diens te verbeter.

Beste groete
Yahya
REQ:***

Best regards,