1 reviews | Active since Oct 2017
SWAK OPVANGS
ek het 'n paar dae gelede die MTN sentrum gebel om te kla oor swak opvangs in die Kroonheuwel omgewing in Kroonstad, dit nadat hul nuwe optisiese kabels lè het, twee jaar gelede nadat MTN 4 nuwe torings opgegradeer het, was die sein nog steeds swak, ek is verwys na die Cover area sentrum, waar ek weer die situasie uitgewys het, die opvangs is nou eers swak na die "upgrade" wat tans nog aan die gang is, dis nou t****e Upgrade in Kroonstad en elke keer is dit groter gemors, by die weermag terrein waar ek werk, het ek skaars opvangs in die kantoor, ek sukkel buite die nog meer, ek moes vandag tussen geboue tot 500 m loop om te kan bel. Die enigste MTN outlet in Kroonstad by Pick & Pay is sonder kennisgewing aan ons as MTN verbruikers toegemaak vir upgrade, nou hoe sorteer mens 'n probleem uit sonder 'n winkel, MTN upgrade als, maar mens boer agteruit, dink dis swak en pateties, mens betaal elke maand jou subscripsie , sonder diens, ek kan jul mense se nommers gee wat kla ek is nooit beskikbaar nie, altyd net voicemail, dan kom die voicemails eers tot 3/4 later eers deur jou foon, waarook ek 3 x al gekla het.Hoekom moet mens by so 'n diensvers****** bly?????
Dankie vir u navraag.
Jammer vir die ongerief.
Ons het die klagte gestuur na die "coverage afdeling om u klagte te ondersoek en u te s***el.
U kan hulle ook s***el op *** vir terugvoering.
Groete,
Alice van der Merwe
Best regards,
Dankie vir u navraag.
Jammer vir die ongerief.
Ons het die klagte gestuur na die "coverage afdeling om u klagte te ondersoek en u te s***el.
U kan hulle ook s***el op *** vir terugvoering.
Groete,
Alice van der Merwe
Best regards,
