RS
Ruan S

1 reviews | Active since Jan 2021

05 Mar 2023, 17:43

Swak kliënte diens

Geen diens, geen sein. MTN loop deur onder kriminele. Torings word "ge-raid", dan sit ons vir 7-10 dae sonder sein. (Tans by dag 7). So herhaal die proses homself vir die afgelope 3 jaar. MTN hoe lank wil julle nog deurloop onder die kriminele, maak 'n plan en beveilig julle torings

0
Replies (0)