<p>Het n maand terug al geupgrade maar het nogsteeds nie my foon gekry nie. Elke week gaan vra hoe lank dit nog gaan vat en elke keer het hulle gese die foon behoort in die week te kom. Hulle het twee keer my besonderhede gevat en gese hulle sal laat weet maar nog niks gehoor. Dit gaan nou vir die 5de week wat die foon in die week sal kom. </p>
Dankie vir u versoek.
Ons vra omverskoning vir die ongerief.
Op die Hello Peter klag het u nie vir ons enige inligting gegee vir die ****rak inligting nie. Ons probeer u s***el, die foon lui maar dit klink of die foon doodgedruk word. Ons het meer as 2 keer probeer.
Kan u ons help met die rekening inligting om vir u op te volg wanneer u die handstuk gaan ontvang.
Groete,
Alice van der Merwe
REQ:***
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.