1 reviews | Active since Aug 2016
SWAK DIENS TYDENS EIS
<p>My man het sy Galaxy S6 Edege ingegee op 27 Julie 2016 vir herstelwerk aan die skerm. Eerste eis, kosteloos so is dit aan ons verduidelik met die uitneem van die versekering. </p> <p>Na 2 weke ****ak MTN se versekerings afdeling hom en verduidelik dat daar 'n fooi betaal moet word alvorens hy sy foon kan kry. Hulle sou die dokument aan ons epos maar tot op hede het ons nog niks ontvang nie. Intussen was hy by MTN Mokopane en moet 2 keer s***el om te hoor of hulle kon uitvind wat die bedrag is. Niemand ****ak hom nie so ons weet nog steeds nie wat die bedrag is wat betaal moet word nie. Hy s***el MTN versekering maar hou aan, weereens geen antwoord op enige navraag.</p> <p>Intussen betaal hy sy maandelikse subskripsie fooi asook vir 'n Galaxy S6 Edge wat hy nie het nie!</p> <p> </p>
Dankie vir u versoek.
Jammer vir die ongerief.
Ons het probeer om u te s***el maar kom nie deur op u nommer nie.
Kan u ons help met die MTN rekening in navraag vir u man.
Kan u ook ons help met die IMEI nommer van die handstuk.
Grroete,
Alice van der Merwe
REQ:***
Best regards,
Dankie vir u versoek.
Jammer vir die ongerief.
Ons het probeer om u te s***el maar kom nie deur op u nommer nie.
Kan u ons help met die MTN rekening in navraag vir u man.
Kan u ook ons help met die IMEI nommer van die handstuk.
Grroete,
Alice van der Merwe
REQ:***
Best regards,
