JP
Johan P
1 reviews | Active since Jun 2025
27 Jun 2025, 15:28
Swak Diens MTN Volksrust.
MTN Volksrust lewer baie swak diens ek het probleme met my wi fi gehad na 12 ure nog geen antwoord nie toe ek daar instap vanoggend is daar nog geen terugvoer gegee nie en gesê hul is nogsteeds besig ek het gevra wat gaan aan ek het Wi fi nodig by my besigheid vir sekuriteit.Die dame sê toe vir my as ek nie tevrede is nie moet ek maar die ****ak kanselleer.Ek is al jare by MTN maar MTN het sopas n klient verloor.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)