MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

01 Oct 2018, 10:11

Swak diens MTN

Ek het 'n pay as you go foon. Ek koop airtime en dan sit ek data op MTN vat dan sommer my data en airtime. Hoe kan julle dit van my steel ek het dit mos gekoop Baie swak van julle. Ek het 'n Vodacom nr ook en Vodacom doen dit gladnie. Ek sal julle in die media rapporteur dat die mense eerde Vodacom provider gebruik

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply01 Oct 2018, 15:11
Official

Baie dankie vir u navraag.

Ons vra omverskoning vir die onegrief.

U sal ons prepaid afdeling moet s***el om vi r u te kyk wat u data en lugtyd neem.

S***el hulle asseblief vanaf die prepaid nommer 136.

Groete,

Alice van der Merwe

Best regards,