1 reviews | Active since Mar 2015
swak diens lewering
mtn ****rak is hernu op julie 14 vandag een was die foon foutief , geen opvangs , binne sewe dae is die probleem gerapporteer ,wou ook ****rak kanselleer , maar is belowe probleem sal aandag geniet foon is aan my teruggegee, met woorde , daar is niks fout , het foon vir my seun uitgeneem wat in jhb werk , met sy aankoms laat hy my weet die foon werk nie , hy kon nie foon in jhb ingee omdat dit nie op sy naam is , met sy terugkeer het ons die foon weer ingegee, is laat weet die foon is herstel , na ontvang en n honderd meter vanaf die tak werk die foon weer nie , weer terug is die foon weer in vir herstel 6 mnde later en die foon is nog steeds foutief , weer het ek navraag gaan doen en uiteindelik is daar gese ek kan n nuwe foon van my keuse kies binne die bedrag goedgekeur , daar was geen foon in mtn waarin ons belangstel en is daar belowe dat ek n e mail sal ontvang met die keuse van fone , ek wag nou twee weke vir die e mail , met elke navraag word die lys plegtig belowe maar geen lys , dit is nou 8 maande later ,ek betaal vir geen foon, hoe swak kan die diens wees , ek het al swak beleef maar die is erg by wie kan ek kla om my foon te kry , is nou oppad volksblad toe
Thank you for taking time to raise your concerns with MTN. Please accept our apologies for any inconvenience experienced due to the lapse in service in one of our touch points .
Kindly be advised that this has been escalated to the Regional Management for MTN stores for resolution and they will contact you for feedback.
Regards,
Nomonde.
REQ:***
Best regards,