AB
Amanda B
1 reviews | Active since Apr 2020
09 Apr 2020, 10:51
Swak diens!!!
MTN antwoord glad nie hul customercare nr nie!... gee jou ook geen opsie om met n konsultant te praat nie!!!.... kry nie ons maandelikse data ens nie...seine is so swak kan geen internet doen nie!!! Het dit al verskeie kere gerapporteer..maar niks het verbeter nie! Ek betaal elke maand my rekening die bedrag wat MTN my gegee het om te betaal...nou het ek n balans uitstaande??? Asb!!! Help net!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)